Get Adobe Flash player

Monthly Archives: February 2011

Jou troudag is verseker een van die mees spesiaalste dae in jou lewe. My troudag was verseker die toppunt in my lewe!!  En een persoon wat hierdie dag vir ons nog meer spesiaal gemaak het is Izandi.

Toe ek vir Izandi email en raad vra oor my troue – toe draai 1 email in 20 emails in – en `n week later ontmoet ek hierdie borrelende blonde meisie wat energie uitstraal van hier af tot in Windhoek!  Net daar het Izandi  al klaar soos een van my vriendinne gevoel.

My hele verlowings tydperk het sy saam met my die pad gestap en idees gegee asook die awesomeste supplier connections.  Een ding was seker, hierdie girl weet wat sy doen!  Ek was so gerus met Izandi aan my sy, sy het uit haar pad uit gegaan om my te help. Sy het baie meer gedoen as net haar job description en dit was so `n verligting – Sy was net altyd daar!!!

Daar moet natuurlik ook dankie gese word aan Izandi se Amazing suppliers:

-       Ons het die mooiste mooiste mooiste koek in die wereld gehad.  Annarie van Nelle cakes het haarself absoluut oortref en het my prentjie in my kop baie mooier geskep as wat ek ooit kon droom.

-       Carla van die Secret Diary span het al my stationery gedoen – Ongelooflik mooi!  You guys did an amazing job thank you so much

-       Werner Denner – Your musical talents are absolutely amazing!  Al my gaste se monde het oopgehang toe jy begin speel.

-       Nico Laubscher my blomme & dekor was asemrowend.  Jy het my prentjies omskep in `n sprokies troue – Baie baie dankie!!

Ek konie die troue sonder jou doenie Iz, baie baie dankie vir al jou moeite, al jou energie, al jou insette, al jou harde werk en al jou liefde en omgee!

Baie sterkte met jou troue – dis om die draai!!!  Ek weet dit gaan amazing en super special wees – nes jy my skat!

xxxx

IMANDI SCHOEMAN

“I had the wedding of my dreams!!! Dankie Izandi!!! Jy was amazing!!!”

Photographer: De Wyk ( De Wyk@myKiekie)
Venue: Rozendal 401
Decor & Flowers: Nico
Musiek: Werner Denner
Video: Emdem Video’s- Andrew

“Dankie Izandi dat jy vir ons so ‘n perfekte troue gereel het!!! Dankie dat ek net als kon geniet en dat jy als so glad laat verloop het!!! Jy het die beste service providers vir ons gekies en sonder jou sou ons nooit ons droom troue kon hê nie!!!
Aan die einde van als is jy vir ons meer soos ‘n vriendin as ‘n wedding planner!!!
XXX
Mariëtte”

Venue: Kleine Valleij

Dress: Elizabeth Stockenstrom

Stationary: Elsje Designs

Flowers & Decor: Nico Loubscher

Make-up: Alma du Preez

Hair: Lisa Louw

Videographer: Missing Piece (David Stone)

DJ and awesome live music: Werner Denner

Catering: Malita Joubert

Cake: Nelle Cakes

Marimba band: AmaAmbush Marimbas

Archives